Johann Sebastian Bach

Johann Sebastian Bach
Bach in 1748
Agtergrondinligting
Gebore31 Maart 1685
Eisenach, Heilige Romeinse Ryk
Sterf28 Mei 1750 (op 65)
Leipzig, Heilige Romeinse Ryk

Johann Sebastian Bach (31 Maart [O.S. 21 Maart] 168528 Julie 1750) was 'n Duitse komponis van die Barokera. Vele lede van die Bach-nasate was ook komponiste, maar Johann Sebastian word as die beroemdste gereken. Hy is veral bekend vir sy gewyde musiek, orrelmusiek en kamerorkesmusiek.[1] Hy het twee absoluut verskillende style volkome gekombineer: die ouer polifonie en die nuwe monodie. Hy het orde in die bont verskeidenheid van musikale vorme gebring en het die fondament gelê vir die latere ontwikkeling van die toonkuns.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search